Spring gou vir afslag op rit om jou inenting te kry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Jy kan afslag kry as jy met ’n taxi-app na jou inenting wil gaan, maar die dienste se fynskrif verskil. Foto: Unsplash
Jy kan afslag kry as jy met ’n taxi-app na jou inenting wil gaan, maar die dienste se fynskrif verskil. Foto: Unsplash

Nóg ’n taxidiens gee jou nou afslag vir jou rit na en van die plek waar jy vir jou inenting gaan kry.

DiDi, wat sy buiging in Maart in Suid-Afrika gemaak het, volg nou in die spore van Uber en Bolt met ’n geskenkbewys aan mense wat hulle teen Covid-19 wil laat inent.

Al die taxidienste se aanbiedinge is óf beperk wat getalle betref óf wat datum betref, dus sal mense moet spring om dit nog te kan benut.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.1%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,785.56
+0.9%
Silwer
24.38
+3.0%
Palladium
2,075.50
-1.3%
Platinum
1,055.69
+1.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos