Supersoniese lugvervoer dalk terug

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Boom Supersonic is 'n Amerikaanse maatskappy wat supersoniese passasiersvlugte wil laat herleef met sy Overture-vliegtuig. Dit is 'n kunstenaarsvoorstelling van die vliegtuig.
Boom Supersonic is 'n Amerikaanse maatskappy wat supersoniese passasiersvlugte wil laat herleef met sy Overture-vliegtuig. Dit is 'n kunstenaarsvoorstelling van die vliegtuig.

Supersoniese vlugte is dalk gou weer op die horison nadat American Airlines en Boom Supersonic ’n ooreenkoms gesluit het vir 20 Overture-vliegtuie, met ’n opsie vir ’n bykomende 40.

Die maatskappye swyg oor die koste hieraan verbonde, maar American Airlines sê wel die deposito vir die 20 aanvanklike vliegtuie is nie terugbetaalbaar nie.

Die ooreenkoms is egter steeds onderhewig aan verandering, afhangende van die uitslag van American Airlines se veiligheidstoetse en Boom Supersonic se vermoë om sy beloftes na te kom. Die maatskappy het nog nooit voorheen ’n volskaalse supersoniese straler gebou of gevlieg nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.73
+0.6%
Rand - Pond
20.15
+0.2%
Rand - Euro
17.50
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,704.71
+0.3%
Silwer
21.00
+1.4%
Palladium
2,280.52
+2.5%
Platinum
916.80
+1.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,816
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos