Telkom stel nuwe uitvoerende hoof aan

akkreditasie
Serame Taukobong, aangewese uitvoerende hoof van Telkom. Foto: Telkom
Serame Taukobong, aangewese uitvoerende hoof van Telkom. Foto: Telkom

Dit het Telkom nie lank gevat om ’n plaasvervanger vir sy uitvoerende hoof aan te stel nie.

Telkom het Woensdagmiddag aangekondig dat Serame Taukobong vanaf 1 Oktober die aangewese uitvoerende hoof van die groep sal wees. Hy sal die rol egter eers op 1 Julie 2022 heeltemal oorneem nadat Sipho Maseko uitgetree het.

Dit kom nadat Telkom op 23 Julie aangekondig het dat Maseko gaan uittree.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 156/3
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 156/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos