Telkom wil toringfiliaal afsonderlik noteer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Telkom se filiaal Swiftnet bedryf meer as 6 000 selfoontorings. Foto: Unsplash
Telkom se filiaal Swiftnet bedryf meer as 6 000 selfoontorings. Foto: Unsplash

Telkom wil sy filiaal wat selfoontorings en -maste bou afsonderlik op die JSE noteer.

Swiftnet, die Telkom-filiaal wat deur Gyro bestuur word, bedryf 6 225 torings en is die grootste toring-firma in die land. Hy word al drie jaar lank onafhanklik van Telkom bedryf.

Sipho Maseko, Telkom se uitvoerende hoof, sê dit gaan help om die verskillende ondernemings in Telkom te skei sodat elkeen se groeipotensiaal ontgin kan word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.80
+0.9%
Silwer
24.35
+2.9%
Palladium
2,075.00
-1.4%
Platinum
1,054.25
+1.1%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos