Deel

Van stofpaaie tot Takealot se baas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mamongae Mahlare, uitvoerende hoof van die Takealot-groep, by die hoofkantoor in die Kaapse Strandgebied. Foto: Edrea du Toit
Mamongae Mahlare, uitvoerende hoof van die Takealot-groep, by die hoofkantoor in die Kaapse Strandgebied. Foto: Edrea du Toit

Wat het Sekoekoeniland, Wits en Harvard Business School in gemeen? Ooglopend nie veel nie, maar álles as jy Mamongae Mahlare, grootbaas van die Takealot-groep, is.

Sekoekoeniland in diep, landelike Limpopo is waar Mahlare gebore en getoë is. Wits is waar sy chemiese ingenieurswese gaan studeer het en Harvard is waar sy haar MBA verwerf het.

Mahlare is van Oktober 2021 die uitvoerende hoof van die Takealot-groep met die filiale takealot.com, Superbalist en Mr D in sy stal. Sy het die leisels oorgeneem by Kim Reid, stigter van Take­alot, wat die platform sedert 2011 uitgebrei het van ’n beskeie aanlyn winkel tot een met meer as 8 000 verkopers, twee verspreidingsentrums en 90 oplaaipunte.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.28
+1.2%
Rand - Pond
23.97
+1.4%
Rand - Euro
20.65
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.76
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
1,029.47
+2.4%
Palladium
1,408.13
-1.9%
Goud
1,961.28
+0.7%
Silwer
23.57
-0.2%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,422
-0.8%
Alle aandele
76,603
-0.7%
Hulpbronne 10
69,348
-1.4%
Industriële 25
103,842
-1.2%
Finansiële 15
14,979
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos