Google Maps is natuurlik goed vir navigasie, maar gebruikers word soms gefrustreer met die app wat lank laai en soms net ophou werk.
Deesdae gebruik Android- en iOS-gebruikers die Google Maps-app, of jy nou ry, stap of selfs net ’n adres opsoek.
Volgens die webwerf Autoevolution is dit juis omdat die app ’n uiters komplekse stuk sagteware is en vir so baie dinge gebruik kan word dat dit soms ’n frustrasie kan wees vir gebruikers.