Vergeet van mites, 5G kan inspuiting vir ekonomie wees

akkreditasie
5G gaan die ekonomieë van verskeie lander 'n enorme hupstoot gee.     Photo by Miquel Llop/Getty Images
5G gaan die ekonomieë van verskeie lander 'n enorme hupstoot gee. Photo by Miquel Llop/Getty Images

Die meeste van ons sien uit na die langverwagte koms van 5G bloot omdat dit ons selfoonontvangs vinniger en betroubaarder gaan maak.

Maar 5G het ’n baie wyer invloed – dit gaan oor die volgende paar jaar ’n groot ekonomiese uitwerking hê wat alle bedrywe wêreldwyd gaan verander, volgens ’n nuwe verslag deur PwC, “Die wêreldwye ekonomiese impak van 5G”.

Volgens die verslag kan die toepassing van 5G teen 2030 $1 300 miljard tot die wêreldwye bruto binnelandse produk (BBP) toevoeg. Dit sal gesondheidsorg en maatskaplike ontwikkeling met rasse skrede vorentoe neem in die volgende dekade, wat groot toenames in produktwiteit en doeltreffendheid tot gevolg sal hê. Veral Afrika sal danksy 5G die welstand van sy mense drasties kan verbeter.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos