Voel soos ’n BBP in jou eie koeëlvaste Toyota

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dié J300-reeks Land Cruiser is tot die hoogste vlak, B6, gepantser. Foto: SVI
Dié J300-reeks Land Cruiser is tot die hoogste vlak, B6, gepantser. Foto: SVI

Die Toyota Land Cruiser kry ’n nuwe koeëlvaste baadjie, spesiaal pasgemaak deur SVI Engineering.

SVI Engineering, ’n Pretoriase vervaardiger van spesialis- gepantserde produkte, het pas die eerste Toyota Land Cruiser 300 omgebou tot vlak B6, die hoogste graad burgerlike beskerming wat toegelaat word sonder ’n spesiale permit.

Enigeen – met ’n baie diep sak – kan nou ’n voertuig besit wat beskerming teen aanvalsgewere (insluitend AK47, R5 en R1) bied.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos