Vrot, vrotter, vrotste: Só voel SA oor MTN, Telkom, Rain

akkreditasie
Die gehalte en betroubaarheid van selfoonnetwerke was vir gebruikers ’n groot bekommernis toe hulle in Maart verlede jaar van die huis af begin werk het vir die Covid-19-inperking.
Die gehalte en betroubaarheid van selfoonnetwerke was vir gebruikers ’n groot bekommernis toe hulle in Maart verlede jaar van die huis af begin werk het vir die Covid-19-inperking.

Selfoonnetwerke is glad nie gewild onder Suid-Afrikaners nie – die wenner is eenvoudig die een waaroor mense die minste kla.

Vanjaar is dit MTN, met die nuweling, Rain, die een waarmee mense die meeste ontevrede is.

BrandsEye se jongste Telco Sentiment Index, wat in vennootskap met Deloitte Africa gedoen is, het meer as 2 miljoen aanmerkings wat in 2020 op sosiale media oor Cell C, MTN, Rain, Telkom en Vodacom gemaak is, ontleed.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Chelsea 2
Tottenham 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos