WNNR: Hier is die feite oor 5G en Covid-19

akkreditasie
5G is elektromagnetiese strale, maar kan nie deur die vel opgeneem word nie. Die virus wat Covid-19 veroorsaak, word ook nie deur die vel opgeneem nie. Foto: Unsplash
5G is elektromagnetiese strale, maar kan nie deur die vel opgeneem word nie. Die virus wat Covid-19 veroorsaak, word ook nie deur die vel opgeneem nie. Foto: Unsplash

Daar is hoegenaamd geen bewyse wat daarop dui dat 5G-tegnologie enigiets te doen het met die verspreiding van Covid-19 nie.

Die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) het Maandag ’n nuuskonferensie gehou waarin wetenskaplikes probeer het om die mites oor 5G hok te slaan. Sosiale media gons reeds sedert die aanvang van die pandemie oor ’n vermeende verband tussen 5G en dié koronavirussiekte.

5G is bloot die vyfdegenerasie- sellulêre netwerk, wat nuwe funksies bied aan mense, ondernemings en die samelewing, het dr. Fisseha Mekuria, hoofondersoeker van die WNNR, gesê. 5G volg op al die ander radiogolftegnologie wat tot dusver gebruik is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.23
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,784.02
-0.5%
Silwer
22.85
-1.3%
Palladium
1,793.50
+2.4%
Platinum
969.50
+1.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos