YouTube kry binnekort Shorts

akkreditasie
YouTube wil Tik Tok nou kompetisie gee. Foto: Unsplash
YouTube wil Tik Tok nou kompetisie gee. Foto: Unsplash

YouTube se grootkoppe beplan vanjaar ’n hele paar nuwe funksies op dié gewilde videoplatform.

Die platform maak planne om die navigasie te verbeter en wil uitbrei na TV, maar sy grootste kompetisie kom veral in die kort videoformaat van TikTok. Dis hoekom YouTube binnekort Shorts (’n video-app) gaan byvoeg.

Neal Mohan, YouTube se produkhoof, sê in sy jongste blog dat Shorts vanjaar mettertyd in verskillende dele van die wêreld bekend gestel word. Dit word reeds in Indië getoets en die VSA sal daarna volg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.22
+0.3%
Rand - Pond
20.56
+0.2%
Rand - Euro
17.19
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,851.59
+0.5%
Silwer
23.93
-0.2%
Palladium
2,198.28
+2.4%
Platinum
1,033.79
+0.1%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos