Deel

Welkom by Die Student!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Welkom! Die Student is Netwerk24 se platform wat vir studente van dwarsoor die land die geleentheid gee om hul menings te deel.

Die Student
Wie mag skryf?

Enige Suid-Afrikaanse student wat aan 'n tersiêre instelling studeer is welkom om vir Die Student te skryf.

Waaroor mag ek skryf?

Jy kan self besluit waaroor jy wil skryf.

Mag ek in Engels skryf?

Jy is meer as welkom om in Engels te skryf. Ons sal jou stuk vertaal en beide die Afrikaanse en Engelse weergawe publiseer.

Hoe lank moet die stuk wees?

Die stuk moet tussen 500 en 800 woorde lank wees.

Wie kan my stuk lees?

Die stuk is voor Netwerk24 se betaalmuur. Jy kan dus die stuk lees al is jy nie 'n intekenaar van Netwerk24 nie.

Vir wie stuur ek die stuk?

Stuur jou voorstel en daarna jou stuk vir Cheréne Pienaar by Cherene.Pienaar@24.com.

Ons sien uit om jou stuk te ontvang!

Lees hier wat ander studente al geskryf het.

heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.31
-0.8%
Rand - Pond
22.50
-1.2%
Rand - Euro
19.78
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
973.10
+0.5%
Palladium
1,418.30
+1.2%
Goud
1,957.34
-1.1%
Silwer
23.08
-0.7%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,785
+0.9%
Alle aandele
75,284
+0.8%
Hulpbronne 10
64,924
+1.0%
Industriële 25
102,191
+0.6%
Finansiële 15
15,417
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos