Digkuns Dinsdag: Gesmelt

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jerome Coetzee Foto: Verskaf
Jerome Coetzee Foto: Verskaf

Hitte is die vyand

van die ys,

’n gevaar.

Jy is uitgewys as

’n gevaar vir my,

maar jou oorvloed van hitte

was goed

en jy was my held.

Gesmelt

was die enigste manier

hoe ek

die vloei van die lewe

kon ervaar met jou.

  • Jerome Coetzee is ’n tweedejaar MA-student aan die UWK. Sy fokus is afrofuturisme en Afrikaanse letterkunde.
  • Menings is rubriekskrywers se eie en weerspieël nie noodwendig die van Netwerk24 nie.
  • Wonder jy waaroor studente praat? Lees meer meningstukke hier.
  • Volg ons op Instagram en Facebook!

WIL JY VIR DIE STUDENT SKRYF? Maar jy wonder hoe dit werk? Kyk hierdie video:

besig om te laai... Regstreeks
Sharks 30
Bulls 16
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.30
-0.5%
Rand - Euro
18.19
-1.1%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,782.26
+0.8%
Silwer
22.49
+0.5%
Palladium
1,813.73
+1.6%
Platinum
934.54
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos