Digkuns Dinsdag: hystoe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Janice Lawack
Janice Lawack
Verskaf

September 2021 ek is ’n student, maar bevind my amper elke naweek by die hys

My Ma se hys met my aankoms vra my Mamma my of ek koffie gaan drink; so amper asof ek ’n gas is

soos oudergewoonte sê ek: “asseblief Mamma”

ek luister na hoe sy stuk sny oor die week se gebeure oor wie nou weer wat gesê of gedoen het,

Sy lag ek ook

Haar lag is aansteeklik

dit weergalm in my binnekamer

en tokkel aan die snare van my hart

Sy is my hys dis wanneer ek by haar is wat alles sin maak waar die seer verdwyn

hoe vertel ek vir my hys dat ek haar wil verlaat om die ewige my nuwe Huis te maak

hoe sê ’n kind vir haar Ma dat sy nie meer wil lewe nie

  • Janice is ’n onderwysstudent in haar vierde jaar by die Nelson Mandela Universiteit. Sy woon in Clarkson in die Oos-Kaap.
  • Menings is rubriekskrywers se eie en weerspieël nie noodwendig die van Netwerk24 nie. 
  • Wonder jy waaroor studente praat? Lees meer meningstukke hier! 
  • Volg ons op Instagram en Facebook!

WIL JY VIR DIE STUDENT SKRYF? Maar jy wonder hoe dit werk? Kyk hierdie video:

besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.39
+0.4%
Rand - Pond
19.82
+0.1%
Rand - Euro
16.68
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,776.57
-0.2%
Silwer
20.14
-0.7%
Palladium
2,160.50
+0.4%
Platinum
937.50
-0.1%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos