Digkuns Dinsdag: Liefde is

akkreditasie

Liefde is ’n ongedaan makery van gedane sake

Dis die besef dat ek meer verdien –

meer as wat jy ooit bereid was om te gee.

Liefde is ’n herroeping van wat was –

Jou skewe glimlag op die skooltrap, die skakering van bruin in jou oë, die manier hoe jy my kyk

of ek gedink het jy na my kyk.

Liefde is die besef dat ek meer verdien.

Dis die besef dat jy was omdat ek jou lief het –

gehad het.

Uiteindelik net ’n illusie.

Liefde is die herbesoek van

oomblikke

herinneringe

en die terugneem van elke stukkie van my hart

Liefde is my herkoms, my menswees.

Liefde is ek.

Tammy-Lyn BrownFoto: Verskaf


  • Tammy-Lyn studeer BA-Geesteswetenskappe aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy kom van Concordia in Namakwaland.
  • Menings is rubriekskrywers se eie en weerspieël nie noodwendig die van Netwerk24 nie.
  • Wonder jy waaroor studente praat? Lees meer meningstukke hier!
  • Volg ons op Instagram en Facebook!

WIL JY VIR DIE STUDENT SKRYF? Maar jy wonder hoe dit werk? Kyk hierdie video:

besig om te laai... Regstreeks
South Africa 24/1
India 0
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 125/2
Netherlands 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos