Digkuns Dinsdag: Littekens

akkreditasie
Kenan Davids Foto: Verskaf
Kenan Davids Foto: Verskaf

Littekens is iets waarmee jy die res van jou lewe moet saamleef

Die pyn van dit is onverganklik

Dit is in jou as mens gekerf

Jy kan nie die tyd terugdraai en dinge verander nie

Jou littekens is wat jou maak wat jy is vandag

Dit spreek boekdele van jou storie

Dit is soos kuns op ’n portret waarvan jy die kunstenaar is.

Simbool van jou oorwinnings

Tydmasjien

Een kyk na dit en dit bring al die herinneringe terug

Die goeie en die slegte, afhangend van die littekens

Maar dit dien nie as ’n kwaksalwer nie.

Littekens is iets waarmee jy die res van jou lewe moet saamleef.

  • Kenan studeer onderwys aan die Nelson Mandela-Universiteit en woon in Gqeberha.
  • Menings is rubriekskrywers se eie en weerspieël nie noodwendig die van Netwerk24 nie. 
  • Wonder jy waaroor studente praat? Lees meer meningstukke hier. 
  • Volg ons op Instagram en Facebook!

WIL JY VIR DIE STUDENT SKRYF? Maar jy wonder hoe dit werk? Kyk hierdie video:

besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
New Zealand 85/2
besig om te laai... Regstreeks
Maritzburg United 0
Moroka Swallows 0
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.9%
Rand - Euro
16.60
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,801.16
+0.7%
Silwer
20.77
+2.3%
Palladium
2,234.50
-2.4%
Platinum
964.50
+0.4%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos