KYK | Studeer oorsee: Hoe lyk dinge in Letland? Episode 1

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Het jy al gewonder hoe dit is om oorsee te studeer? Welkom by Die Student se videoreeks Studeer oorsee: Hoe lyk dinge in Letland? 

Oor die volgende paar weke gesels Cheréne Pienaar, Die Student se redakteur, met Marelize Vermeulen, 'n mediese student aan die Riga-Stradins-Universiteit in Letland, oor haar ervaring daar. In die eerste episode vind Cheréne by Marelize uit oor haar agtergrond, hoe dit gebeur het dat sy nou in Letland studeer, en hoe ompaadjies gelei het na haar droom.


WIL JY VIR DIE STUDENT SKRYF? 

Maar jy wonder nog die heeltyd hoe dit werk? Kyk hierdie video. 

Rand - Dollar
16.19
+0.4%
Rand - Pond
19.64
-0.0%
Rand - Euro
16.62
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos