As jy oorsee wil studeer, is dit belangrik om seker te maak dat al jou planne agtermekaar is.
In hierdie episode gesels Cheréne Pienaar en Marelize Vermeulen oor onder meer braaibroodjies, die 2019-Wêreldbeker en hoe belangrik dit is om mooi te beplan as jy wil oorsee wil gaan studeer.
- Wonder jy soms waaroor studente praat? Lees meer menigstukke hier.
- Volg ons op Instagram en Facebook!
WIL JY VIR DIE STUDENT SKRYF?
Maar jy wonder nog die heeltyd hoe dit werk? Kyk hierdie video.