Wil jy vir Die Student skryf?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Welkom!

Die Student is Netwerk24 se platform wat vir studente van dwarsoor die land die geleentheid gee om hul menings te deel.

Wie mag skryf?

Enige Suid-Afrikaanse student wat aan 'n tersiêre instelling studeer is welkom om vir Die Student te skryf.

Waaroor mag ek skryf?

Jy kan self besluit waaroor jy wil skryf.

Mag ek in Engels skryf?

Jy is meer as welkom om in Engels te skryf. Ons sal jou stuk vertaal en beide die Afrikaanse en Engelse weergawe publiseer.

Hoe lank moet die stuk wees?

Die stuk moet tussen 500 en 800 woorde lank wees.

Wie kan my stuk lees?

Die stuk is voor Netwerk24 se betaalmuur. Jy kan dus die stuk lees al is jy nie 'n intekenaar van Netwerk24 nie.

Vir wie stuur ek die stuk?

Stuur jou voorstel en daarna jou stuk vir Anika Marais by anika.marais@netwerk24.com

Ons sien uit om jou stuk te ontvang!


besig om te laai... Regstreeks
Southampton 0
Leicester City 0
besig om te laai... Regstreeks
Wolverhampton Wanderers 0
Burnley 0
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Brighton and Hove Albion 0
besig om te laai... Regstreeks
Watford 0
Chelsea 0
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.02
-0.8%
Rand - Pond
21.27
-0.7%
Rand - Euro
18.14
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.41
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Goud
1,781.44
+0.4%
Silwer
22.33
-2.2%
Palladium
1,751.50
+0.5%
Platinum
940.00
-0.1%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos