Kyk aanlyn wie wen met skolenuus

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die kitaarspeler Richard Onreat, Kayla Alexander van Netwerk24, Renaldo Schwarp, aanbieder van die prysuitdeling, en die rocker Francois van Coke.
Die kitaarspeler Richard Onreat, Kayla Alexander van Netwerk24, Renaldo Schwarp, aanbieder van die prysuitdeling, en die rocker Francois van Coke.

Die prysuitdeling van die 2022-skolenuus-kompetisie van Netwerk24, in samewerking met Beeld, Die Burger en Volksblad, is nou aanlyn te sien.

As jou skool ingeskryf het, kan jy vandag na ’n spesiale digitale prysuitdeling kyk, net op Netwerk24. Dit is gratis vir alle kykers.

Lisa met die rooi hare, die internet se gunsteling-tendenskenner, gaan haar topwenke vir skoolkoerante gee en die rocker Francois van Coke het spesiaal die ateljee besoek om vir die skolenuusredaksies op te tree.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.40
-0.0%
Rand - Pond
21.43
+0.1%
Rand - Euro
18.91
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.30
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
1,012.38
+1.1%
Palladium
1,646.13
+0.6%
Goud
1,926.01
-0.1%
Silwer
23.67
-0.2%
Brent-ruolie
85.46
+1.1%
Top-40
73,431
0.0%
Alle aandele
79,477
0.0%
Hulpbronne 10
75,833
0.0%
Industriële 25
102,289
0.0%
Finansiële 15
16,145
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos