Kuier Rapport Matriekklas: Engels Eerste Addisionele Taal

akkreditasie

Die Engels Eerste Addisionele Taal-klasse word aangebied deur Carmichelle Fransch van Hoërskool Rosendal in Delft, Damian Magerman van Hoërskool Bernadino Heights in Kraaifontein en Bridgitte Hendricks van The Settlers Hoërskool in Bellville. Carmichelle het 25 jaar ondervinding in die onderwys; Damian vyf jaar en Bridgitte 28 jaar.

Logo

Wat is die Kuier Rapport Matriekklas 2020?

Die Kuier Rapport Matriekklas 2020 vervang Kuier se jaarlikse Winterskool-projek en is vanjaar heeltemal digitaal in die vorm van videoklasse. Dit word in Afrikaans aangebied. Kuier en die Rapport Onderwysfonds (ROF) in samewerking met Netwerk24 en kykNET het kragte saamgespan om ervare onderwysers in te span om vir julle videoklasse in Afrikaans aan te bied. Hierdie klasse is daarop gemik om matrikulante so goed moontlik voor te berei vir die eindeksamen en om onderwerpe te behandel wat moontlik in die eindvraestel gedek gaan word.

Watter vakke word gedek?

Die videoklasse gaan beskikbaar wees op Netwerk24 se #MySkool-blad vanaf 17 Augustus tot 22 Desember 2020. Julle as matrikulante sal dus soveel kere as wat julle wil na die lesse kan kyk.

Die agt vakke wat gedek word, is:

Afrikaans Huistaal

Engels Eerste Addisionele Taal

Wiskunde

Wiskundige geletterdheid

Lewenswetenskappe

Besigheidstudies

Geskiedenis

Toerisme

KYK: Ontmoet ons onderwysers!

KYK: Bekendes inspireer 2020 matriekklas

Hulplyn

Behalwe die videoklasse gaan matrikulante gaan ook toegang hê tot ’n tolvrye hulplyn (080 111 22 34) waar onnies reg staan om te help as jy vrae het oor die vakke hierbo. En as die stres bietjie erg raak, kan matrieks én ouers hierdie hulplyn skakel vir sielkundige hulp. Maar onthou die sielkundige bystand is net beperk tot matrieks en hul skoolwerk; niks anders nie.

So, vertel al jul matriekvriende en ja, selfs jul onnies, om in te skakel. Want sáám kan julle die wa deur die drif trek en ons staan bankvas agter élke matrikulant! 

  • Vir enige verdere navrae, stuur ’n e-pos na matriekklas@kuier.co.za


Klik hier om die skyfies vir les 1, deel 1 en 2 af te laai.

Klik hier om die skyfies vir les 2 af te laai.

Klik hier om die skyfies vir les 3: Comprehension & Summary af te laai.

Klik hier om die skyfies vir les 3 se aktiwiteit af te laai. 

Klik hier om die skyfies vir les 4 af te laai.

Klik hier om die skyfies vir les 5 af te laai.

Klik hier om die skyfies vir Les 6 en 7 af te laai.

Klik hier om die ekstra skyfies vir kortverhale af te laai.


Klik hier om die skyfies vir les 8 af te laai.

Klik hier om die skyfies vir les 9 af te laai.

Klik hier om die skyfies vir les 10: Kortverhaal - The Last Breath af te laai.

Klik hier om die skyfies vir les 10: Kortverhaal - Transforming Moments af te laai.

Klik hier om die skyfies vir les 11 af te laai.

Klik hier om die skyfies vir les 12 af te laai.

Klik hier om die skyfies vir les 13 af te laai.

Klik hier om die skyfies vir hierdie les 14 af te laai.

Klik hier om die skyfies vir les 15 af te laai.

Klik hier om die skyfies vir die kortverhale se werksblad af te laai.


Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.17
+1.0%
Rand - Pond
20.68
+0.9%
Rand - Euro
17.22
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.00
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,844.10
+0.2%
Silwer
24.34
+0.8%
Palladium
2,052.50
+2.5%
Platinum
1,053.00
+2.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,513
0.0%
Alle aandele
76,162
-0.0%
Hulpbronne 10
77,343
+0.4%
Industriële 25
95,428
-0.2%
Finansiële 15
15,115
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos