Durbies vanjaar WP se o.19-seweskampioene

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Hoërskool Durbanville is vanjaar se wenner van die King Cars-sewesrugbytoernooi.Foto: VERSKAF
Die Hoërskool Durbanville is vanjaar se wenner van die King Cars-sewesrugbytoernooi.Foto: VERSKAF

Durbies het koning gekraai en is as die WP se o.19-kampioen gekroon by vanjaar se King Cars-sewesrugbytoernooi ná sy welslae die afgelope week by die Hoërskool Bellville.

Die rede vir die Hoërskool Durbanville se kampioenskaptitel is omdat daar vanjaar geen ander amptelike sewestoernooi vir o.19-spanne in die WP aangebied is nie. Die saamtrek vir skole in die Kaap se suidelike stadsgebiede op Brookside by die Villager-klub het nie vanjaar plaasgevind nie.

Durbanville het met sy oorwinning oor die verdedigende kampioen, Stellenberg, in die halfeindronde van die Bellville-toernooi vergoed vir sy vroeëre interskole-nederlaag teen Stellies. In die eindstryd het Durbanville met die Hoërskool Tygerberg, ’n ander vorige kampioen, afgereken.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos