E-sport-deelname al hoe gewilder in skole

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: pexels
Foto: pexels

Die afgelope paar jaar het e-sport gegroei van ’n stokperdjie tot ’n professioneel erkende sport.

En sedert die aanvang van die wêreldwye pandemie was daar ’n massiewe toename in die deelname aan die sport. Suid-Afrika alleen het ’n styging van 10 miljoen aktiewe deelnemers tussen die ouderdomme van 16 en 35 jaar beleef.

Met die toename in e-sport is daar baie meer skole wat aan e-sporttoernooie deelneem en met die regte infrastruktuur het meer skole die geleentheid om e-sport as buitemuurse aktiwiteite aan te bied en leiers in die gebied te word soos die land steeds ’n toename in aktiewe deelnemers sien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos