GOU SPRING – Skryf nou in vir vanjaar se Skolenuus-kompetisie!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Het jou skool ‘n skoolkoerant? Of dit nou digitaal is of gedruk word, ons is op soek na die beste skoolkoerante in Suid-Afrika! En soos altyd kan wenners wegstap met HOPE prysgeld.

NEEM KENNIS:

Inskrywings word ontvang vir kopie wat van die tweede kwartaal 2020 tot die einde van 31 Augustus 2021 gepubliseer is. Dus, inhoud geskep tussen: 1 Junie 2020 – 31 Augustus 2021.

Hieronder al die kategorieë waarvolgens koerante/inskrywings beoordeel sal word.


SKOLENUUSKOMPETISIE: KATEGORIEË

kat 1

1a. Beste gedrukte skoolkoerant

Prysgeld: R25 000 vir die skool

1b. Beste uitleg van ‘n gedrukte skoolkoerant

Prysgeld: R5 000 vir die skool


kat 2


2a. Beste nuusberig

Prysgeld: R5 000 vir die leerling

2b. Beste onderhoud

Prysgeld: R5 000 vir die leerling

2c. Beste feature/diepte-artikel

Prysgeld: R5 000 vir die leerling

2d. Beste sportberig

Prysgeld: R5 000 vir die leerling

2e. Beste nuusfoto

Prysgeld: R5 000 vir die leerling

2f. Beste feature-foto

Prysgeld: R5 000 vir die leerling

2g. Beste spotprent

Prysgeld: R5 000 vir die leerling


kat 3

3a. Beste digitale skoolkoerant op Netwerk24

Prysgeld: R30 000 vir die skool

3b. Beste digitale skoolkoerant

Prysgeld: R25 000 vir die skool

3c. Beste Facebook-bladsy

Prysgeld: R5 000 vir die skool

3d. Beste gebruik van video

Prysgeld: R5 000 vir die skool

3e. Beste Instagram-bladsy

Prysgeld: R5 000 vir die skool


kat 4 toets

Beste gebruik van medium (digitaal of gedruk) om inligting tydens die pandemie met behulp van die skoolkoerant by die skoolgemeenskap te kry. Dus: die innoverende gebruik van sosiale media, Facebook, Instagram, WhatsApp en TikTok, OF nuusbriewe/vonkpos, OF plakkate, OF berigte, OF video wat die skoolgemeenskap tydens die inperking op die hoogte gehou het.

Prysgeld: R15 000 vir die skool, naaswenner: R5 000. 

Vir verdere inligting klik hier  of e-pos ons by skolenuus@cumlaudemedia.com 

besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 55/1
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.3%
Rand - Pond
21.59
-0.2%
Rand - Euro
18.35
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Goud
1,794.94
+0.6%
Silwer
22.94
+0.2%
Palladium
1,781.50
-1.0%
Platinum
952.00
-1.5%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,547
-0.1%
Alle aandele
69,933
-0.1%
Hulpbronne 10
65,775
+0.3%
Industriële 25
93,497
-0.4%
Finansiële 15
13,451
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos