Hugenote sing hulself tot eerste plek

akkreditasie
Die koor van die Hoërskool Hugenote op Wellington het in die nasionale ATKV-Applous-kompetisie eerste gekom in die afdeling vir Afrikaanse gemengde kore in die meriete-afdeling. Hulle staan onder leiding van Johann Enslin (dirigent) en Marvin Booysen (begeleier). Hugenote is in hul afdeling gevolg deur die Hoërskool Rietondale (Pretoria), die Hoërskool DF Malan (Bellville) en die Hoërskool Kempton Park. ATKV-Applous, die oudste van sy soort in die land, is vanjaar 45 jaar oud.Foto: WIAAN JORDAAN

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cameroon 1
Serbia 3
Rand - Dollar
17.08
+0.1%
Rand - Pond
20.67
+0.3%
Rand - Euro
17.89
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,761.98
+0.2%
Silwer
21.54
+0.4%
Palladium
1,855.23
-0.1%
Platinum
990.08
+0.6%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,674
-0.1%
Alle aandele
73,094
-0.1%
Hulpbronne 10
70,842
-0.8%
Industriële 25
87,594
+0.3%
Finansiële 15
16,362
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos