Laerskool-tenniskampioene op pad na nasionale toernooi

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Op die foto is (van links) die Laerskool Eversdal se tennisspan: Kyla Smit, Petà Kruger, Hernu Redelinghuys (afrigter), Miné Smit en Jana van Tonder. Foto: VERSKAF
Op die foto is (van links) die Laerskool Eversdal se tennisspan: Kyla Smit, Petà Kruger, Hernu Redelinghuys (afrigter), Miné Smit en Jana van Tonder. Foto: VERSKAF

Die meisiestennisspan van die Laerskool Eversdal in Durbanville en die seunspan van die Laerskool De Hoop (Somerset-Wes) is ná ’n groot aantal uitspeelwedstryde as die Wes-Kaap se onderskeie kampioene gekroon; gevolglik sal hulle hierdie streek later hierdie maand by die nasionale saamtrek in Johannesburg verteenwoordig.

Uit die 70 laerskole wat in die Wes-Kaapse afdeling van die BNP Paribas Opkomende Sterre-toernooi deelgeneem het, het Eversdal se o.13-meisies in die eindronde afgereken met Hermanus B (3-0), Vredendal (2-1), Hermanus A (2-1) en LS Eikestad (2-1).

De Hoop se o.13-seunspan het sy plek in die nasionale eindronde bespreek nadat hy in die Wes-Kaapse eindronde klaargespeel het met die laerskole Eikestad (2-1), Stellenbosch (2-1), Outeniqua (3-0) en Hermanus (2-1). Toe die toernooi in 2019 vir die eerste keer aangebied is, is De Hoop eers in die eindstryd van die nasionale toernooi gestuit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos