Meer jongmense moet hulself as ambagslui bekwaam

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Meer mense moet vorentoe tree om ’n loopbaan in die ambagsbedryf te volg, sê die Master Builders Association in die Wes-Kaap.Foto: PEXELS
Meer mense moet vorentoe tree om ’n loopbaan in die ambagsbedryf te volg, sê die Master Builders Association in die Wes-Kaap.Foto: PEXELS

Daar moet meer bewusmaking gedoen word rondom loopbaangeleenthede in die ambagsbedryf en meer jong mense moet daarvoor opgelei word.

So meen die Master Builders Association in die Wes-Kaap (MBAWC), wat byvoeg dat daar ’n tekort van sowat 40 000 geskoolde ambagslui in die land is.

Volgens MBAWC kan hierdie tekort aangepak word as jong mense na vore tree om loopbane te volg in bedrywe wat vaardighede soos loodgieterswerk, bouwerk en skrynwerk vereis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos