Oakdale se toutrekkers as kampioene gekroon

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Landbouskool Oakdale se seëvierende toutrekspan in Nederland: (van links na regs agter) Willem du Buisson (skoolhoof), NJ Tesner, Roedolf Robertson, Janco Olivier, Zack Kroukamp, Thys Lourens, Piet Lourens (afrigter), Tiaan Kok, (voor) Wesley Barkhuizen en Gideon Pretorius.
Landbouskool Oakdale se seëvierende toutrekspan in Nederland: (van links na regs agter) Willem du Buisson (skoolhoof), NJ Tesner, Roedolf Robertson, Janco Olivier, Zack Kroukamp, Thys Lourens, Piet Lourens (afrigter), Tiaan Kok, (voor) Wesley Barkhuizen en Gideon Pretorius.

So in die stilligheid het Suid-Afrika die afgelope naweek nog ’n wêreldkampioen in sport opgelewer.

Die Landbouskool Oakdale van Riversdal se 560 kg-toutrekspan is Saterdag as die wêreldkampioen gekroon tydens die internasionale saamtrek in Holten, Nederland.

Afrigter Piet Lourens se manne het getoon dat daar by Oakdale nie net rugby gespeel word nie. Sy toutrekspan is nie in ’n enkele trek tydens die byeenkoms gekniehalter nie en was bobaas in alle trekke.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos