Overberg Goju-Kai bied karate-kampioenskap aan

akkreditasie
Die Overberg Goju-Kai het sy tweede 2022-klubkampioenskap op Saterdag 27 Augustus gehou. Meer as 160 karatekas van die Paarl, Stellenbosch, Strand en Noordelike Voorstede het deelgeneem. Karatekas het deelgeneem aan kumite (geveg) en kata (gevegsbeweging). Op die foto is die agtjarige seuns wat aan kumite deelgeneem het: Agter van links is Francois du Plessis (Shihan) en Tredoux Nigrini (Sensei), (middel) Alexander Meyer, Emile Ryke, Eben Opperman (brons), Zander van Dyk (silwer), Micah Viljoen (goud), Renier van Deventer, Alexander Fisk, Alexei Goosen, Eben Maree en Juan Claassen, (voor) Ruben Bredenhann, Luca Louw, Lukas Ferreira, JJ van Rensburg, Zachary Houlie en Gerhard Kotze.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Stade Francais 0
Benetton 0
besig om te laai... Regstreeks
USA Perpignan 0
Bristol Bears 0
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 0
Argentina 1
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 107/2
England 281/10
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 335/7
Cricket Australia XI 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies (w) 0
England (w) 162/4
besig om te laai... Regstreeks
Australia 511/7
West Indies 102/4
Rand - Dollar
17.36
-1.0%
Rand - Pond
21.30
-1.3%
Rand - Euro
18.30
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,799.50
+0.6%
Silwer
23.57
+2.2%
Palladium
1,963.00
+1.7%
Platinum
1,033.37
+2.4%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos