Skolekrieket begin stadigaan weer optel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Pixabay
Foto: Pixabay

Op die rugbyveld skuur die Paarl Gimnasium en die Hoërskool Outeniqua in George van tyd tot tyd skouer. Maar eerskomende Saterdag sê hulle, vir ’n verandering, mekaar ook die stryd aan op die krieketveld.

Dit is een van die 10 wedstryde op dag een van die Hoërskool Punt in Mosselbaai se weeklange KFC-krieketfees wat in die Suid-Kaap plaasvind. Wedstryde word oor 50 boulbeurte per span beslis.

Die program vir die eerste reeks wedstryde is: Hoërskool Punt t. Hoërskool Bellville; Langenhoven Gimnasium t. Worcester Gimnasium; Hoërskool Oudtshoorn t. Hoërskool Charlie Hofmeyr; Glenwood House t. Die Brandwag Hoërskool; Hoërskool Swartland t. Hoërskool Jim Fouché; Hoërskool Outeniqua t. Paarl Gimnasium; Curro Mosselbaai t. Hoërskool Dirkie Uys; Hoërskool Framesby t Hoërskool Strand; Hoërskool Tygerberg t. Hoërskool Sentraal (Bloemfontein); en Hoërskool DF Malan t. Hoër Tegniese Skool Daniël Pienaar. Ook in die WP se noordelike stadsgebiede is die wiele aan die rol vir die komende someraktiwiteite.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.34
-0.0%
Rand - Pond
21.04
-0.0%
Rand - Euro
18.15
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,772.88
+0.1%
Silwer
22.29
+0.4%
Palladium
1,860.50
+0.5%
Platinum
995.00
+0.4%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
68,420
0.0%
Alle aandele
74,557
0.0%
Hulpbronne 10
73,980
0.0%
Industriële 25
91,397
0.0%
Finansiële 15
15,738
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos