Studente leer nou meer oor groen-geregte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Plantgebaseerde kosse en die kookkuns daarvan se gewildheid het die laaste paar jaar aansienlik toegeneem. Die Capsicum Culinary Studio bied ’n kortkursus aan waar jy jou vaardighede kan opskerp en meer leer oor die kookkuns. Foto: GUILLERMO MURO
Plantgebaseerde kosse en die kookkuns daarvan se gewildheid het die laaste paar jaar aansienlik toegeneem. Die Capsicum Culinary Studio bied ’n kortkursus aan waar jy jou vaardighede kan opskerp en meer leer oor die kookkuns. Foto: GUILLERMO MURO

Die plantgebaseerde kosbedryf het aansienlik gegroei en sal steeds oor die volgende paar jaar groei namate verbruikersgewoontes verander.

Die vraag op almal se lippe is egter wat die uitwerking op sjefskole sal wees.

Candice Adams, akademiese bestuurder by die Capsicum Culinary Studio, glo dat sjefskole begin besef dat ’n plantgebaseerde kulinêre opvoeding meer as ’n punt onder spesiale diëte in ’n kurrikulum word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.34
-0.0%
Rand - Pond
21.05
-0.1%
Rand - Euro
18.14
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,772.66
+0.1%
Silwer
22.29
+0.4%
Palladium
1,856.00
+0.3%
Platinum
993.00
+0.2%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
68,420
0.0%
Alle aandele
74,557
0.0%
Hulpbronne 10
73,980
0.0%
Industriële 25
91,397
0.0%
Finansiële 15
15,738
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos