Tuta-Me-tutordienste bied hulp aan studente en hoërskoolleerlinge

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Tuta-Me gaan voort om gehalte-gemeenskapsonderrig en -opleiding aan hoërskool- en tersiêre studente oor die land heen te verskaf.

Tuta-Me is in 2015 gestig om toegang tot gehalte-tutordienste makliker en veiliger te maak. Hul hoofdoel is om onderrig toeganklik en gerieflik te maak vir beursbestuurders en maatskappye wat skole en gemeenskappe deur middel van onderwys wil ondersteun. Deur aanlyn onderrig te gebruik, kan Tuta-Me leerlinge bystaan ongeag hul geografiese ligging. Hulle bied wel ook tutorsessies in lewende lywe aan leerlinge wat ondersteuning en gerusstelling nodig het.

Covid-19 het die behoefte aan virtuele leer versnel en Tuta-Me het gereageer met aanlyn klaskamers om te verseker dat leer voortgaan, ongeag wat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos