Koppel wiskunde aan ware lewe vir voorskoolse klas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Unsplash
Foto: Unsplash

Terwyl ons in die rigting van ’n heel ander toekoms beweeg wat ons verplig om probleme op te los in teenstelling met dit wat ons in die verlede teëgekom het, sê onderwyskundiges dat dit van kardinale belang is om die manier waarop ons dink oor onderrig en leer in die voorskoolse fase te heroorweeg, veral met betrekking tot wiskunde.

Lynda Eagle, akademiese adviseur by ADvTECH, sê wiskunde roep dikwels van jongs af negatiewe gevoelens op en die manier waarop die vak benader en onderrig word gedurende kinders se voorskoolse jare sal moet verander.

“Om te verstaan hoe leerlinge leer, wat relevant is en hoe ons die nodige verbindings kan maak, is noodsaaklik as ons nie net studente gaan voorberei op wat hulle in die toekoms gaan moet hanteer nie, maar ook as ons hul selfvertroue gaan ontwikkel,” sê Eagle.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos