Absa gee beurse vir topfinaliste

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Absa is vanjaar weer ’n lojale borg van die Matrikulant van die Jaar-kompetisie. Van links is Thomas September, streekbestuurder: verhoudingsbankdienste van Absa, Abdul Adam, Thabiso Moletsane, hoof: verhoudingsbankdienste (Vrystaat en Noord-Kaap) van Absa, en Runé Edeling.  Foto: SISKA MARTIN
Absa is vanjaar weer ’n lojale borg van die Matrikulant van die Jaar-kompetisie. Van links is Thomas September, streekbestuurder: verhoudingsbankdienste van Absa, Abdul Adam, Thabiso Moletsane, hoof: verhoudingsbankdienste (Vrystaat en Noord-Kaap) van Absa, en Runé Edeling. Foto: SISKA MARTIN

“By Absa glo ons in geleenthede en ons prioriteit is om betrokke te wees om die basiese boublokke te lê wat verseker dat jong Suid-Afrikaners die geleentheid het om hul toekoms te heroorweeg en moontlikhede te laat oorgaan na aksie.”

So sê Thomas September, streekbestuurder: verhoudingsbankdienste van Absa, vanjaar weer een van die borge van die Universiteit van die Vrystaat (UV), Netwerk24 en Volksblad se Matrikulant van die Jaar-kompetisie.

Dié kompetisie word vanjaar vir die 40ste keer aangebied nadat dit verlede jaar weens die Covid-19-pandemie nie kon plaasvind nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.21
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,783.54
-0.6%
Silwer
22.80
-1.5%
Palladium
1,787.87
+2.1%
Platinum
961.70
+0.7%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos