Deel

Alpha-wiskunde speletjies vir Michael wat hou van uitdagings

akkreditasie
Michael Dreeckmeiers
Michael Dreeckmeiers

Vir Michael Dreeckmeier (18) is daar iets “moois” aan wiskunde, veral wanneer dieper gedelf word in die probleem wat opgelos moet word.

Hy is die toppresteerder in alpha-wiskunde in Suid-Afrika nadat hy volpunte (200 uit 200) in die eindeksamen behaal het. Hy kry dus ’n kontantprys van R1 000 van die Alpha-Wiskunde-direksie.

Michael, wat aan die Hoërskool Waterkloof in Pretoria gematrikuleer het, erken dat hy die finale vraestel maklik gevind het, maar vir hom is die begrip van wiskunde oor die algemeen iets wat natuurlik kom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.83
+1.5%
Rand - Pond
22.09
+0.9%
Rand - Euro
19.45
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.97
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Platinum
988.01
+2.0%
Palladium
1,465.80
+1.2%
Goud
1,982.96
+1.0%
Silwer
23.87
+2.3%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos