Atlantis-tweeling ryg die onderskeidings in

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Diego Blankenberg, Johanna Mars en Divano Blankenberg. Foto: Verskaf
Diego Blankenberg, Johanna Mars en Divano Blankenberg. Foto: Verskaf

Hulle is soms op ’n leë maag skool toe en bly in ’n bendegeteisterde gebied, maar dit het nie ’n tweeling van Atlantis gekeer om die onderskeidings in te ryg nie.

Divano en Diego Blankenberg (18) gaan vanjaar ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US) studeer nadat hulle verlede jaar aan die Atlantis Senior Secondary School gematrikuleer en onderskeidelik drie en vyf onderskeidings gekry het.

Volgens hul ouma, Johanna Mars (67), by wie hulle in Dura Flats bly, is hulle die eerstes in die familie wat universiteit toe gaan. Divano gaan elektriese en elektroniese ingenieurswese en Diego chemiese ingenieurswese studeer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+0.0%
Rand - Pond
20.07
-0.0%
Rand - Euro
16.94
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,786.37
-0.2%
Silwer
20.69
+0.1%
Palladium
2,203.50
-1.8%
Platinum
945.50
+0.1%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos