Avonturier soek ook Bloem-matriek vir Antarktika

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Neels Volschenk (links), skoolkaptein van Grey Kollege, Riaan Manser (middel) en Deon Scheepers, skoolhoof. Manser, ’n avonturier, neem vroeg volgende jaar weer vyf van Suid-Afrika se matrieks na Antarktika. Foto: Verskaf
Neels Volschenk (links), skoolkaptein van Grey Kollege, Riaan Manser (middel) en Deon Scheepers, skoolhoof. Manser, ’n avonturier, neem vroeg volgende jaar weer vyf van Suid-Afrika se matrieks na Antarktika. Foto: Verskaf

Riaan Manser, die avonturier wat verlede jaar ’n groep matrieks na Antarktika geneem het, het drie skole in Bloemfontein besoek om leerlinge na ’n volgende ekspedisie te nooi.

Hy was Dinsdag by Grey Kollege, die Hoërskool Sand du Plessis en die Hoërskool Fichardtpark.

Volgens hom is daar “ ’n groot kans” dat iemand van Bloemfontein hierdie keer sal saamgaan na die yslandskap toe.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.1%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,800.32
+0.2%
Silwer
24.05
0.0%
Palladium
1,979.22
+0.7%
Platinum
1,017.00
+0.3%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos