Borge vir die Matrikulant-kompetisie skenk ruim geld

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gert Coetzee, Volksblad-redakteur by Netwerk24. Volksblad is reeds sedert die eerste Matrieknooi-kompetisie in 1981 as vennoot van die Universiteit van die Vrystaat (UV) hierby betrokke.Foto’s: CHARL DEVENISH | DEVENISH PHOTOGRAPHY
Gert Coetzee, Volksblad-redakteur by Netwerk24. Volksblad is reeds sedert die eerste Matrieknooi-kompetisie in 1981 as vennoot van die Universiteit van die Vrystaat (UV) hierby betrokke.Foto’s: CHARL DEVENISH | DEVENISH PHOTOGRAPHY

Gert Coetzee, Volksblad-redakteur by Netwerk24. Volksblad is reeds sedert die eerste Matrieknooi-kompetisie in 1981 as vennoot van die Universiteit van die Vrystaat (UV) hierby betrokke.Foto’s: CHARL DEVENISH | DEVENISH PHOTOGRAPhY
Esmé Aucamp van die Kovsie Alumni-trust wat R125 000 tot die prysgeld van die Matrikulant van die Jaar-kompetisie bydra. Aucamp is ook al etlike jare die sameroeper van die beoordelaars tydens die eindronde.
Die UV skenk studiebeurse vir die 25 topdeelnemers aan die kompetisie. Rynhardt Smidt en Leandré Barlow is albei van UV Studentewerwingsdienste.
Thabiso Moletsane, hoof: verhoudingsbankdienste (Vrystaat en Noord-Kaap) van Absa, wat R85 000 vir die topfinaliste in die kompetisie skenk.
Mazars, die amptelike ouditeurs van die kompetisie, dra ook R35 000 tot die geldpryse van die topfinaliste by. Lené Oberholster en Thinus de Vries, ’n vennoot van Mazars, was in die span wat heeltyd betrokke by die beoordeling was.
Duncan en Elize Pentz van Pick n Pay Preller Walk dra R15 000 tot die wenner se prys van R25 000 by. Boonop gaan elkeen van die topfinaliste ’n Russell Hobbs-mikrogolfoond van hierdie borg ontvang.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos