Finaliste van 2019 staan vanjaar se topmatrikulante by

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Abdul Adam
Abdul Adam

Twaalf van die 2019-finaliste van die Matrikulant van die Jaar-kompetisie het as chaperones opgetree by die eindronde van die kompetisie by die Southern Sun-hotel in Bloemfontein. Pieter Hoogenboezem was in 2019 die wenner en Vonkelpersoon, terwyl Mandie de Wet en Runé Edeling, wat nie die geleentheid kon bywoon nie, die pryse vir beste persoonlike prestasie ontvang het. Almal behalwe Abdul Adam (aktuariële wetenskap) en Runé (fisika & ingenieurswese: meganiese ingenieurswese), studeer medies. Charl Devenish van Devenish Photography het die foto’s geneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.8%
Rand - Pond
21.53
+0.2%
Rand - Euro
18.19
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,794.63
+0.1%
Silwer
23.34
+0.8%
Palladium
1,789.96
+2.2%
Platinum
954.68
-0.1%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,933
+0.8%
Alle aandele
69,285
+1.0%
Hulpbronne 10
64,720
+1.0%
Industriële 25
92,937
+0.0%
Finansiële 15
13,403
+3.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos