Gerrie druk deur ondanks ma se Covid-sterfte in sy matriekjaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gerrie le Roux en sy ouers, Gerhard en Chadrene, voordat sy in Mei aan Covid-19 gesterf het.
Gerrie le Roux en sy ouers, Gerhard en Chadrene, voordat sy in Mei aan Covid-19 gesterf het.

In Gerrie le Roux se matriekjaar het Covid-19 die lewe van sy ma geëis.

Sy ma het hom elke oggend voor skool wakker gemaak, gehelp met sy skoolwerk en sy skool- en sportsakke gehelp pak. Daar was elke dag ook ’n lekker kospakkie om skool toe te neem. En toe word Chadrene in Mei uit sy lewe geruk. “Dit was ’n groot aanpassing en verlies. Ek en my ma was by geheg aan mekaar,” sê hy.

Dié oudleerling van die Hoërskool Vryburg in Noordwes het egter vasgebyt en ondanks ’n traumatiese 2021 sy matriekjaar voltooi en met universiteitsvrystelling geslaag. Hy sien nou uit om vanjaar onderwys aan die Sentrale Universiteit van Tegnologie in Bloemfontein te begin studeer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 0
Argentina 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 107/2
England 281/10
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 335/7
Cricket Australia XI 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies (w) 0
England (w) 98/4
besig om te laai... Regstreeks
Australia 511/7
West Indies 102/4
Rand - Dollar
17.37
-1.1%
Rand - Pond
21.31
-1.4%
Rand - Euro
18.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.6%
Rand - Jen
0.13
-1.3%
Goud
1,798.03
+0.5%
Silwer
23.48
+1.8%
Palladium
1,960.00
+1.5%
Platinum
1,028.50
+1.9%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos