KYK: Matriek se ongelooflike kunstalent: 'Hy is die eerste Deacon'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Deacon Dirks (18), ’n talentvolle kunstenaar en matrikulant aan die Sekondêre Skool Schoonspruit in Malmesbury, het mense gaande met sy kunstalent. Foto: Jaco Marais
Deacon Dirks (18), ’n talentvolle kunstenaar en matrikulant aan die Sekondêre Skool Schoonspruit in Malmesbury, het mense gaande met sy kunstalent. Foto: Jaco Marais

Al is daar nie geld nie, gaan niks dié jong man van Malmesbury keer om sy drome waar te maak nie.

“Ek sal nie toelaat dat die gebrek aan geld my terughou nie,” sê Deacon Dirks (18), ’n talentvolle kunstenaar en matrikulant aan die Sekondêre Skool Schoonspruit in Malmesbury.

Deacon, wat homself as kind leer teken het en besig is met sy eindeksamen, sê hy weet nie waar die geld vandaan gaan kom om universiteit toe te gaan sodat hy sy droom kan bewaarheid om ’n kunstenaar te word nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos