Deel

Reisdrome nader ná dié angsjaar

akkreditasie
Laura-Lee Thomson       Foto:   Melinda Stuurman
Laura-Lee Thomson Foto: Melinda Stuurman

Ten midde van ’n wêreldwye pandemie het Laura-Lee Thomson (18) van Krugersdorp aan die Wes-Rand dit ernstig oorweeg om in haar matriekjaar na tuisonderrig oor te skakel.

’n Ongekende angs het haar beetgepak, want indien sy die koronavirus Sars-CoV-2 by die skool sou opdoen, kon dit ’n lewe-of-dood-situasie geskep het.

’n Seldsame breintoestand is in 2017 by haar ma, Maryke, gediagnoseer wat haar weerloos teen die virus maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
-0.6%
Rand - Pond
22.47
-1.1%
Rand - Euro
19.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.16
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
973.88
+0.6%
Palladium
1,403.84
+0.2%
Goud
1,947.81
-1.6%
Silwer
22.96
-1.2%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,906
+1.1%
Alle aandele
75,402
+1.0%
Hulpbronne 10
64,937
+1.0%
Industriële 25
102,363
+0.7%
Finansiële 15
15,466
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos