Jo-Ann veg teen siekte, boelies om sukses van skool te maak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jo-Ann Nel Foto: Verskaf
Jo-Ann Nel Foto: Verskaf

Terwyl Jo-Ann Nel (19) van die Maranata Christian School in Kempton Park al bykans haar hele lewe lank ’n stryd voer teen ’n ongeneeslike siekte, moes sy op skool boonop teen boelies opstaan.

Sistemiese rumatoïde artritis by kinders is op vierjarige ouderdom by haar gediagnoseer.

Die eerste tekens was ’n geweldige koors en uitslag, gepaardgaande met baie pyn. Dit het agt maande gevat voordat sy reg gediagnoseer is, omdat dit nie ’n bekende siekte onder kinders is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos