Matriekafskeid: ‘Kamer vol rokke hang net daar’

akkreditasie
Simon Rademan, mode-ontwerper van Pretoria. Foto: Brendan Croft
Simon Rademan, mode-ontwerper van Pretoria. Foto: Brendan Croft

Die inperking en beperkings op sosiale geleenthede weens Covid-19 het matrikulante bek-af en ontwerpers van matriek­afskeidsrokke platsak.

Skole is gedwing om matriekafskeid-geleenthede onbepaald uit te stel of te kanselleer weens die pandemie en dit het ’n regstreekse uitwerking op ontwerpers.

“Daar is nie bestellings nie. Mense bel nie. Ek het ’n kamer vol rokke wat net daar hang,” sê JJ Schoeman, ’n mode-ontwerper van Johannesburg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.66
+0.4%
Rand - Pond
19.73
+0.5%
Rand - Euro
16.76
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,857.57
+0.4%
Silwer
22.26
+1.1%
Palladium
2,036.50
+0.8%
Platinum
955.00
+0.5%
Brent-ruolie
117.40
+2.9%
Top-40
63,713
+1.1%
Alle aandele
70,293
+1.2%
Hulpbronne 10
77,109
+0.8%
Industriële 25
75,709
+0.8%
Finansiële 15
16,175
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos