Kayla wil nou in Amerika gaan ysskaats

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kayla Jansen van Vuuren wil vir Disney on Ice in Amerika gaan ysskaats.  Foto: Verskaf
Kayla Jansen van Vuuren wil vir Disney on Ice in Amerika gaan ysskaats. Foto: Verskaf

Kayla Jansen van Vuuren (18) van die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria hoop om binnekort haar tasse te pak om haar liefde vir ysskaats in Amerika en ander lande oorsee te gaan uitleef.

Sy het van kleintyd af haar oog op die Disney on Ice-skouspel en het veral die afgelope paar jaar, van gr. 8 af, hard gewerk om dié droom ’n realiteit te maak.

Sy is tans besig om haar aansoek vir Disney on Ice te finaliseer. As alles goed verloop, behoort sy in April na Amerika te vertrek om uiteindelik deur die wêreld met hierdie gewilde produksie te toer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 0
Argentina 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 107/2
England 281/10
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 335/7
Cricket Australia XI 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies (w) 0
England (w) 47/0
besig om te laai... Regstreeks
Australia 511/7
West Indies 102/4
Rand - Dollar
17.34
-1.0%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.79
-1.4%
Rand - Jen
0.13
-1.1%
Goud
1,798.17
+0.5%
Silwer
23.49
+1.8%
Palladium
1,964.50
+1.8%
Platinum
1,027.50
+1.8%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos