Matrieks verlig ná laaste Afrikaans-vraestel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die matrikulante van die Hoërskool Linden is bly die eindeksamen is klaar en sien uit na die vakansie. Die leerlinge het op hul laaste dag alumni-dasse van die skool gekry. Van links is, voor: Neil Botha, Ninda du Toit, Carla Greyling en Martin Wessels; middel: Chloe Orton, Samantha Keyter, Delné Weideman, Saskia van Rensburg en Esté du Toit; agter: Jacobus Greeff, Xandrian van Heerden, Stefan Ferreira, Ruan Bezuidenhout en Jaco Malan.  Foto: Marleen Rood

Verlig. So voel matrikulante nadat die meerderheid Woensdag hul laaste vraestel van die eindeksamen geskryf het en nou uitsien na ’n welverdiende vakansie. Matrikulante het hul derde Afrikaans-vraestel geskryf.

Giovanni van Eeden (18) van die Hoërskool Dr. E.G. Jansen in Boksburg voel goed oor die Afrikaans-vraestel.

“Dit was eintlik maklik en ek sal sover gaan om te sê dat dit makliker as die rekordeksamen se vraestel was. Ons het genoeg tyd gehad om die vraestel te skryf.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos