Matriekuitslae 2020: Hier is Wes-Kaap se topskole

akkreditasie
Alan Winde, Premier van die Wes-Kaap (links), Debbie Schäfer, Wes-Kaapse LUR vir onderwys (voor middel) en Brian Schreuder, hoof van die WKOD (regs), saam met sommige van die toppresteerders. Weens Covid-19-regulasies kon nie almal die geleentheid bywoon nie.  Foto: Verskaf
Alan Winde, Premier van die Wes-Kaap (links), Debbie Schäfer, Wes-Kaapse LUR vir onderwys (voor middel) en Brian Schreuder, hoof van die WKOD (regs), saam met sommige van die toppresteerders. Weens Covid-19-regulasies kon nie almal die geleentheid bywoon nie. Foto: Verskaf

Die Wes-Kaapse topmatrikulante is Dinsdag op ’n spesiale geleentheid by die premierswoning vir hul prestasies in 2020 se buitengewone matriekeksamen vereer.

Die geleentheid, wat gewoonlik deur honderde leerlinge, ouers, skoolpersoneellede en verslaggewers bygewoon word, was vanjaar tot 100 mense beperk.

Debbie Schäfer, Wes-Kaapse LUR vir onderwys, het die groep toegespreek en toppresteerders, asook toppresterende skole, vir hul uitslae geloof.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos