Matriekuitslae nie in media: Hof gevra om in te gryp

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Leerlinge besig om eksamen te skryf. Foto ter illustrasie. Foto: Jaco Marais
Leerlinge besig om eksamen te skryf. Foto ter illustrasie. Foto: Jaco Marais

Die departement van basiese onderwys se besluit om nie vanjaar se matriekuitslae in die media te publiseer nie, sal in die hof betwis word.

AfriForum en Maroela Media het Vrydag die hooggeregshof in Pretoria met ’n dringende aansoek genader om die departement te stuit.

Die onderwysdepartement het mediahuise Maandagaand in kennis gestel dat hy dié besluit geneem het ingevolge die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (Popia), wat op 1 Julie 2021 in werking getree het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 266/6
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.50
-0.7%
Rand - Pond
21.05
-0.3%
Rand - Euro
17.56
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.12
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.8%
Goud
1,811.76
-0.4%
Silwer
23.40
+1.6%
Palladium
1,905.50
+1.5%
Platinum
984.00
+0.8%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos