Niël van der Walt is 40ste Matrikulant-kompetisiewenner

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Daar was groot vreugde toe Niël van der Walt Woensdagaand aangewys is as die 40ste Matrikulant van die Jaar van die Universiteit van die Vrystaat, Netwerk24 en Volksblad.                                                 Foto’s: CHARL DEVENISH | DEVENISH PHOTOGRAPY
Daar was groot vreugde toe Niël van der Walt Woensdagaand aangewys is as die 40ste Matrikulant van die Jaar van die Universiteit van die Vrystaat, Netwerk24 en Volksblad. Foto’s: CHARL DEVENISH | DEVENISH PHOTOGRAPY

Die finale beoordeling en aankondiging van vanjaar se wenner van die Universiteit van die Vrystaat (UV), Netwerk24 en Volksblad se 40ste Matrikulant van die Jaar-kompetisie het Dinsdag 5 en Woensdag 6 Oktober midde-in streng Covid-19-regulasies in die Southern Sun-hotel in Bloemfontein plaasgevind.

Op die geleentheid is Niël van der Walt, hoofseun van die Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp, as die wenner aangewys. Kgosatsana Mabalane, hoofmeisie van die St Michael’s School in Bloemfontein en Marzanne van Heerden, hoofmeisie van die Hoërskool Wessel Maree in Odendaalsrus, het elk ’n spesiale prys van R5 000, geskenk deur die Kovsie Alumni-trust, vir persoonlike prestasie in onderskeidelik kultuur en sport ontvang. Zelmi Marx van die C & N Meisieskool Oranje in Bloemfontein is deur die finaliste as vanjaar se Vonkelpersoonlikheid aangewys.

Die wenners is aangewys nadat die 13 topfinaliste vir twee dae aan uitdagende beoordelingsessies voor ’n paneel beoordelaars moes deelneem. Een van die finaliste het op kort kennisgewing onttrek nadat sy siek geword het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.20
-0.2%
Rand - Pond
19.88
-0.6%
Rand - Euro
16.87
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,809.58
-0.1%
Silwer
21.37
+1.2%
Palladium
1,970.50
+1.2%
Platinum
943.50
-0.2%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,485
+0.8%
Alle aandele
69,196
+0.8%
Hulpbronne 10
71,992
+1.7%
Industriële 25
77,106
+0.1%
Finansiële 15
15,876
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos