Klofies die beste in Gauteng; stof Menlo en Garsfontein uit

akkreditasie
Karla Reinecke van die Hoërskool Waterkloof is die toppresteerder in Gauteng.  Foto: Verskaf
Karla Reinecke van die Hoërskool Waterkloof is die toppresteerder in Gauteng. Foto: Verskaf

Hy het sy matrikulante beloof as hulle 1 000 onderskeidings kan behaal, sal hy ’n hele dag in ’n “Faf de Klerk-broekie” op die skool se dak sit.

Die Hoërskool Waterkloof in Pretoria se skoolhoof, Chris Denysschen, gaan nou moet uithaal en wys, want nie net het die matriekgroep 1 046 onderskeidings (alpha-wiskunde ingesluit) behaal nie, die skool is ook as die top-skool in Gauteng aangewys.

Boonop spog die Klofies met die provinsie se twee toppresteerders en die hoogste syfer vir universiteitsvrystelling.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 328/6
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
16.09
-1.4%
Rand - Pond
19.60
-0.7%
Rand - Euro
16.93
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.12
-1.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,819.88
-0.2%
Silwer
20.81
-1.7%
Palladium
1,874.89
+0.1%
Platinum
913.50
+0.2%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,789
+0.4%
Alle aandele
68,058
+0.3%
Hulpbronne 10
66,069
+0.9%
Industriële 25
80,452
+0.3%
Finansiële 15
15,394
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos